Korreksie van fout in berig “Hoe sal Suid-Afrika uit ruimteprojekte voordeel trek”. In die berig het ’n tikfout ingesluip wat die indruk skep dat die lengte van die opstel tussen 1 000 1 5000 woorde moet wees; dit moet wees “tussen 1 000 en 1 500 woorde”. Jammer, vir enige ongerief. ZS6NE.